021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

Bloemhofbond Damesaand

 

Kom deel in ‘n betekenisvolle aand saam met Donnalee Roberts en gaste waar hulle oor die unieke volheid, uitdagings en avonture van vrouwees deel.  Hierdie spesiale aand is vir alle dames ouer as 10 jaar, ook vir persone wat nie lede van die Bloemhofbond is nie.

18 Mei 2018  |  19:00  |  R150

Kaartjies: 076 972 8836  |  bloemhofbond@bloemhofschool.co.za

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos