Netbal A-spanne vaar puik by Brackenfell-toernooi

Bloemhof se netbalseisoen het op ’n hoë noot afgeskop toe die A-spanne nie ’n enkele wedstryd op 23 en 24 Maart 2018 by die Brackenfell-toernooi verloor het nie. Hulle wen 15 van die 16 wedstryde en speel een gelykop.

Hierdie spanne sal volgende naweek aan die Klofie Netbalfees by Hoërskool Waterkloof in Pretoria deelneem.

Volledige uitslae is as volg:

o.18A

  • wen HTS Drostdy 23:3
  • wen Hoërskool Brackenfell 14:11
  • wen Hoërskool Strand 26:3

o.17A

  • wen Fairmont High School 26:03
  • wen Hoërskool Brackenfell 16:08
  • wen Hoërskool Strand 24:05

o.16A

  • wen Hoërskool Brackenfell 26:04
  • wen HMS La Rochelle 27:05
  • wen HTS Drostdy 21:13

o.15A

  • wen HTS Drostdy 16:7
  • wen HMS La Rochelle 16:10
  • wen Melkbos Private School 32-0
  • wen Hoërskool Brackenfell 20-13

o.14A

  • speel 7:7 gelykop teen Hoërskool Stellenberg
  • wen Curro Durbanville 22:4
  • wen Hoërskool Brackenfell 12:2
Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos