Klerebank: Voorraad nou beskikbaar

Skoolrompe in kleiner nommers sal van Maandag, 26 Maart weer op die rakke wees.  Matrieks word ook herinner dat die matriektruie se bestelling ook gekom het en dié voorraad nou beskikbaar is.

Deel hierdie plasing
WhatsApp
Facebook
Twitter
Google+
Tumblr
LinkedIn
Pinterest
Druk
E-pos