021 887 3044
admin@bloemhofschool.co.za

In die nuus

23 Mar 2018

Boeke Dinsdag te koop

/
Geplaas deur
/
Kommentare0

Ter viering van Biblioteekweek en die skrywersbesoek deur Chris Marnewick sal Bargain Books op Dinsdag, 27 Maart 2018 tussen 09:00 en 14:30 boeke voor die skool se biblioteek verkoop.

Kaartjies vir Dinsdag se Boek en koek is ook nog beskikbaar – bespreek by venessa@bloemhofschool.co.za.

Lewer kommentaar